Onluste, plundering en veiligheidskwessies rapporteringslyn: 012 880 1979 |
Beskikbaar: Ma. – Do. 08:00-16:30, Vry. 08:00-15:00

Solidariteit wil jou mening hoor.

President Ramaphosa het aangekondig dat die inperking vir nog twee weke verleng gaan word.

Solidariteit gaan die naweek omvattende voorstelle aan president Ramaphosa maak oor die verlengde inperking.

Ons meen dit is nodig dat daar ’n skuif gemaak word vanaf slegs noodsaaklike werkers na almal wat gesond kan werk. Die keuse is nie tussen gesondheid en werk nie, maar vir gesonde werk vir soveel moontlik werknemers

Help ons met ons voorstelle.Hoe voel jy oor die verlengde inperking? Skryf vir ons oor hoe die virus aggressief beveg kan word terwyl ons steeds gesond en veilig kan leef en werk.

Hierdie vorm is tans gesluit.


This form is currently closed for submissions.

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes