Onluste, plundering en veiligheidskwessies rapporteringslyn: 012 880 1979 |
Beskikbaar: Ma. – Do. 08:00-16:30, Vry. 08:00-15:00

Solidariteit Beroepsgildes bemagtig jou teen Covid-19

Dokters, aptekers en verpleegkundiges veg op die voorgrond in die stryd teen Covid-19. Jul welstand moet die eerste prioriteit vir Suid-Afrika wees om gesond te bly.

Daarom het Solidariteit se Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns in samewerking met die Beroepsgilde vir Verpleging in 'n skrywe aan die minister van gesondheid geëis dat gesondheidspraktisyns in hul werkplek beskerm moet word.  

Die Wêreldgesondheidsorganisasie vereis dat julle as gesondheidswerkers julself moet beskerm deur die voorgeskrewe beskermende drag te dra. Die departement van gesondheid het egter aangedui dat Suid-Afrika algemene tekorte aan beskermende drag ondervind en dat probleme met die aankoop daarvan ondervind word.

Juis daarom het die beroepsgilde 'n platform geskep waar gesondheidspraktisyns enige wanpraktyke kan aanmeld. Jou identiteit sal nie bekend gemaak word nie. Is jou regte as gesondheidswerker in enige opsig geskend? Vul die vorm hieronder in.

Gilde Klagteblad
Kies asb. die relevante opsie: *
Watter van die volgende het betrekking? *
Kontak
REGISTREER VIR ONS E-LEER KURSUS OOR COVID 19

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes