Onluste, plundering en veiligheidskwessies rapporteringslyn: 012 880 1979 |
Beskikbaar: Ma. – Do. 08:00-16:30, Vry. 08:00-15:00

Bemagtig jouself só om gesond te werk.

Te midde van die onsekerheid wat rondom skole se heropening woed, het Solidariteit 'n gids vir jou saamgestel oor hoe om gesond by die skool te werk.

Jy as skoolhoof kan dié gesaghebbende handleiding gebruik om te verseker dat jou skool se voorsorgmaatreëls ingestel is op die veilige terugkeer van personeel en leerlinge.

Jy as ouer kan die nodige gemoedsrus oor die welstand van jou kinders kry deur seker te maak dat jou skool se maatreëls in pas is met die vereiste veiligheidsmaatreëls.

Jy as onderwyser kan jou bemagtig om veilig en gesond te werk wanneer jy terugkeer skool toe.

Solidariteit se goeie praktykskode:

Maatreëls vir die gesonde en veilige terugkeer na skole, tydens en na afloop van die inperking.

Laat ons jou help om veilig en gesond te werk.

#VeiligLeer; #VeiligWerk
Checkboxes

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes