Onluste, plundering en veiligheidskwessies rapporteringslyn: 012 880 1979 |
Beskikbaar: Ma. – Do. 08:00-16:30, Vry. 08:00-15:00

Ons is gewone mense wat reg is om te werk en 'n reg het om te werk.

900 000: Dít is hoeveel kinders steeds ná 6 Julie tuis gaan moet bly omdat die regering weier dat privaat kleuterskole en dagsorgsentrums saam met die departement se skole mag heropen. Ons pak die regering op 23 Junie in die hooggeregshof!

Steun ons hofaksie! Kinders van alle ouderdomme het die reg op basiese onderrig.

Ons staan op vir ons reg om gesond te werk. Geen regulasie mag ons keer nie.

Ons staan op vir ons reg om gesond te werk.

#RegVirWerk
Checkboxes
Checkboxes

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes