Onluste, plundering en veiligheidskwessies rapporteringslyn: 012 880 1979 |
Beskikbaar: Ma. – Do. 08:00-16:30, Vry. 08:00-15:00
Prev 1 of 4 Next
Prev 1 of 4 Next

Covid-19 en jou regte in die werkplek

Weet jy wat jou regte in die werkplek is tydens ‘n nasionale ramptoestand? Solidariteit se beroepsveiligheids- en regsadviseurspesialiste beantwoord al jou vrae oor die koronavirus.

Flip Buys se terugvoer op Covid-19

Flip Buys, Voorsitter van die Solidariteit Beweging gee kortliks terugvoer oor Covid-19. Kyk gerus die video.

Dirk Hermann gee terugvoer oor Covid-19 en Solidariteit se planne

Covid-19 is ernstig en Solidariteit het omvattende planne in plek gestel om hierdie virus te bestry. Kyk gerus, Dirk Hermann, Bestuurshoof van Solidariteit se video oor hierdie krisis en Solidariteit se leidende rol wat ons vir ons mense speel.
REGISTREER VIR ONS E-LEER KURSUS OOR COVID 19
Module 1 : 24 Maart 2020

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes

Korona Registrasie

Registreer

BV *
Klik hier vir Bepalings en voorwaardes